Tuesday 12 July 2016

Dag 7 – Maak dit persoonlik – (vervolg)



1.      Motiewe (Mat 10:28 - En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.                      LEES ook :  Hand 5:29)
a.       Is ek meer bekommerd oor wat God mag dink van my lewe, of wat mense mag dink?
b.       Sal ek nog net so baie bid, bybellees, gee, getuig en dien, selfs al sien niemand dit behalwe God nie ?
c.       Ek wil God meer behaag  en Sy aanvaarding beleef, as  wat ek mense behaag en hulle goedkeuring en
Revival is not just an emotional touch; it is a complete takeover!”  -              
~a newly revived believer~
________________________
Hand 5:29 En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.
________________________________
Gal 1:10 Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie ‘n dienskneg van Christus wees nie.

INSIG /INSIGHT
During the Welsh Revival of 1904-1905 – Evan Robert Prophesied that Revival would break out and he gave them keys for receiving the Holy Spirit:-
(1) Confess all known sin to God, receiving forgiveness through Jesus Christ.
(2) Remove anything from your life that you are in doubt or feel unsure about.
(3) Be totally yielded and obedient to the Holy Spirit.
(4) Publicly confess the Lord Jesus Christ.
________________________
To Disregard REVIVAL is to misunderstand        ( and perhaps MISS) God’s way. REVIVAL is HOW GOD WORKS. The Natural becomes the SUPER -NATURAL when God intervenes.


behae soek?

2.      Morele Reinheid (Efes 5:3-4 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; 4 ook nie gemeenheid en dwase of lawwe praatjies wat nie pas nie, maar liewer danksegging.)
a.       Hou ek sover moontlik my gedagtes vry van boeke, tydskrifte, internet en TV wat immorele fantasiëe en gedagtes kan uitlok?____________________________________________________________________
b.       Is my gesprekke en gedrag rein en bokant verdenking?_______________

3.      VERGIFNIS (Kol 3:12-13 -Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. 13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ‘n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
a.         Streef ek daarna om so spoedig moontlik, konflik in verhoudings op te los? ____________________________________________________________________________
b.         Is ek vinnig om ander te vergewe wat teenoor my oortree het ? _________________________________________________________________________________

4.      Evangelisasie (Luk 24:47-48 .....en bekering en vergewing van sondes in Sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder. 48 En julle is getuies van hierdie dinge....
a.         Het ek ‘n LAS vir verloregaande siele?______________________________________
b.         Is ek voortdurend ‘n GETUIE vir Christus?_________________________________

5.      GEBED ( 1Tim 2:1 In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense;
a.         Bid ek GETROU vir ander se behoeftes?____________________________________
b.         Bid ek spesifiek, ywerig en getrou vir herlewing in my lewe, my gemeente en ons nasie. _____________________________________________________
_______________________________________________________________________________
_______________________________________________________________________________
REVIVAL is the work of God, but we can co-operate with God. We can PRAY :
1.                  Ask God to take away the FEAR for REVIVAL
2.                  To Become a STUDENT of REVIVAL
3.                  To Become an ILLUSTRATION of REVIVAL
4.                  To Become an INSTRUMENT of REVIVAL
_______________________________________________________________________________

Dag 6 – Maak dit persoonlik ( vervolg)




1.      Rein Hart (1Joh 1:9 -  As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtig - heid te reinig.)
a.         Bely ek my sonde by die naam?______________________________________
b.         Hou ek “my geestelike rekening” reg met God ( Bely en laat staan soos wat die Gees my oortuig)________________________________________________
c.         Is ek bereid om ALLE sonde op te gee vir God ?

“Revival is not an emotion or some worked-up excitement ; it is rather an invasion from 
heaven which brings man to a conscious awareness of God”
~STEPHEN OLFORD~

Jes 43:18-19 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad 
 in die woestyn, riviere in die wildernis.


Jes 44:2-3 So sê die HERE, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: 
 Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! 3 Want Ek sal water giet op 
die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou 
nakomelinge

______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
2.      Skoon Gewete (Hand 24:16  - Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense ‘n rein gewete te hê.)
a.                   Vra ek voordurend vergifnis van die’ wat ek  aanstoot gegee het.
b.                   Is my gewete skoon teenoor elke mens ( Is daar eerlik, niemand wat jy seergemaak of aanstoot gegee het nie? )( Matt 5:23-24 ; Matt 18:15)

3.      Prioriteite (Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.)
a.                   Bewys my skedule dat God eerste is in my lewe ?_________________
b.                   Bewys my tjekboek dat ek God eerste stel in my lewe?____________

4.      Waardes ( Kol 3:12- Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.)
a.                   Het ek Lief, dit wat God liefhet, en haat ek wat God haat ?_________
b.                   Heg ek hoë waarde aan die dinge wat God behaag ( bv: Gee , Getuienis lewer; Bestudering van Sy Woord; Gebed ens).__________________

5.      Offergawes (Sacrifice) (Fil 3:7-8 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag. 8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry
a.                   Is ek bereid om “op te offer” enigiets en alles, om God te sien beweeg in my lewe en in die gemeente. (bv:tyd; gemak; reputasie; plesier, geld ens.)
b.                   Word my lewe gekenmerk deur OPREGTE OPOFFERING vir die saak van Christus?____________________________________________________________

6.      Beheer deur Heilige Gees (Efes 5:18-21 Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.
19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, 20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus, 21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.)
a.                   Laat ek Jesus toe om HERE te wees van ELKE area van my lewe?
b.                   Laat ek toe dat die Heilige Gees my lewe “vul” en beheer elke dag
c.                   Is daar konstante BEWYS van die “vrug van die Gees” wat geproduseer word in my lewe?  (Gal 5:22-25)

7.      EERSTE LIEFDE (Fil 1:21,23...21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
a.       Is ek nog so “VERLIEF” op die Here soos altyd?
b.       Is ek toegewyd aan die Here? Gevul met blydskap en vrede, en is Hy nog steeds die voorwerp van my deernis en liefde?


GEBED : Here help my om weer “VERLIEF” te wees op U en so Toegewyd te wees soos voorheen, om U te gehoorsaam en die regte waardes en prioriteite te hê

Dag 5 – Maak dit Persoonlik

As long as we are content to live without Revival, we will.
~Leonard Ravenhill ~

Herlewing is die Soewereine werk van God. Hy kies vir wie en wanneer Hy dit wil stuur. Maar daar is ‘n paar dinge wat ONS kan doen om onsself VOOR TE BEREI  vir Herlewing. Op die vooraand waarop Israel die beloofde land moes ingaan, kom Joshua se opdrag:
Jos 3:5 Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die HERE wonders onder julle doen.

WENK:  Voor jy die “CHECKLIST” deurwerk , bid eers die volgende:

Op die dieselfde wyse moet ons, ons harte voorberei vir ‘n Geestelike Ontwaking.
Die volgende vrae is so saamgestel om ons bewus te maak van sekere areas wat voorbereiding, verandering , vernuwing en herstel nodig het, sodat ons  gereed kan wees vir PERSOONLIKE sowel as GESAMENTLIKE HERLEWING.

Voorbereiding van my Hart vir Herlewing:

1.      Waarlik Gered  - (2Kor 5:17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
a.         Was daar ‘n tyd in my lewe wat ek “GENUINE” myself tot God bekeer het (van my sonde bewus was, dit bely en laat staan het) en Jesus aangeneem het as my Saligmaker? ___________________________
b.         Was daar ‘n tyd in my lewe wat ek al my vertroue in Jesus gestel het, om my te red en Hom as HEER van my lewe aanvaar het ?
c.         Was daar ‘n tyd in my lewe wat ek myself geheel-en–al aan Jesus se HEERSKAPPY onderwerp het, as Heer van my lewe.

2.      God se Woord (Psa 119:97  -  Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.  140 U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief.
a.        
NOG ‘n WENK :
Moenie te haastig wees om deur die Punte en die skrifte  te lees nie ,  ....
Laat toe dat God met jou praat, Vra die Here om jou te wys wat op jou van toepassing is?

Geniet ek dit om God se Woord te leer, en te mediteer op die Woord van God?_______________________________________________________________________
b.         Is my persoonlike toewyding gereeld, konstant en betekenisvol? _________________________________________________________________________________
c.         Pas ek God se Woord in my lewe toe op ‘n daaglikse wyse ?

3.      Nederigheid (Jes 57:15 Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.)
a.         Word ek maklik deur die Heilige Gees oortuig van sonde en is ek vinnig om dit te bely ? _______________________________________________________________
b.         Is ek vinnig om teenoor ander te bely wanneer ek verkeerd was ? _____
c.         Kan ek saam bly wees as ander geprys word en erkenning ontvang, terwyl dit wat ek bereik het, nie raakgesien word nie? __________________

4.      Gehoorsaamheid (1Sam 15:22 ....Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme.             (Lees ook : Hebr 13:17)
a.         Is ek voortdurend Gehoorsaam aan dit wat ek weet God wil hê ek moet doen?__________________________________________________________________________
b.         Is ek voortdurend gehoorsaam aan die menslike owerhede wat oor my aangestel is?___________________________________________________________________

GEBED : VADER help my om NEDERIG en GEHOORSAAM te wees